REdenaars / public speaking

  • Die Jo Christal Dramaskool is trots om bekend te maak dat ons een van die land se beste redenaars en beoordeelaars in die span het.
  • Ons verlig die ouers en leerders se stres deur tekste/praatjies, volgens die nodige en korrekte struktuur en voorwaardes, te skryf.
  • Ouers het ook die opsie om van ons afrigtingsdiens gebruik te maak.
  • Neem asseblief kennis dat hierdie diens addisionele kostes vereis.
  • Kontak die Jo Christal Dramaskool vir meer inligting hieroor.

  • Contact the Jo Christal Drama School for more information.