ONDERWYSERSKONSERTE / tEACHER CONCERTS

  • Die Jo Christal Dramaskool het al baie goeie vriendskappe en verhoudings met onderwysers opgebou met die afrigting van onniekonserte.
  • Ons verskaf die nodige tekste en hanteer ook die afrigting.
  • Skole is welkom om ons hieroor te kontak.