KULTUURKURSUSSE
kultuurkursusse:
(Courses are presented in Afrikaans only)
- Die kursusse is saamgestel om onderwysstudente of onderwysers met die nodige afrigtingsmetodieke, tegnieke en wenke te bemag.
- Kursusgangers ontvang ń diktaak met al die inligting en na die afloop van die kursus, word ń sertifikaat aan elkeen oorhandig.
- Die kursusse duur ongeveer 2 en n half ure.
- Kontak die Jo Christal Dramaskool vir meer inligting.
Die Volgende Kursusse Word aangebied
- Afrigtingskursus vir Kunswedstryditems – Drama-afdeling
- Redenaarskursus – Skryf en Afrigting van toesprake
- Revuekursus – organisering en afrigting
-09H00-11H00 Revuekursus
-11H30-13H30 Redenaarskursus
Die Hoërskool Wonderboom:
1050 Steve Biko Rd, Wonderboom, Pretoria, 0084
-09H00-11H00 Revuekursus
-11H30-13H30 Redenaarskursus
Die Hoërskool Wonderboom:
1050 Steve Biko Rd, Wonderboom, Pretoria, 0084
-09H00-11H00 Revuekursus
-11H30-13H30 Drama-items vir Kunswedstryde
Die Hoërskool Wonderboom:
1050 Steve Biko Rd, Wonderboom, Pretoria, 0084
REDENAARSKURSUS
- Onderwysers, ouers en leerders word met die volgende kennis bemag:
-Die saamstel en skryf van ń teks/praatjie, Die reëls en regulasies sowel as die aanbieding. - Skole is welkom om ons oor hierdie diens te skakel.
