KINDERTEATER Die Jo Christal Dramaskool bied vermaak aan met die volgende kinderstories:RooikappieDie drie varkiesSneeuwitjie en die sewe dwergiesAspoestertjieSkole of kleuterskole is welkom om ons oor hierdie diens te kontak. opvoedkundige teater