Vakansietyd is speeltyd en die Jo Christal Dramaskool maak van hierdie geleentheid gebruik deur aan leerders ń lekker pret dramawerkswinkel aan te bied.
Die werkswinkel word in die Wonder-Bo-Wonder Teater by Hoërskool Wonderboom aangebied en strek oor 3 dae.
Kids love to play during the school holidays, but sometimes get board at home. Learners are however welcome to attend our fun holiday workshop to keep them busy and creative.
The 3-day workshop will be presented at H/s Wonderboom.
Verwys na die jaarprogram vir datums.
Meer inligting hieroor word later die jaar aan u bekend gemaak.
Refer to the annual program for dates.
More information will be given later in the year.
Neem asseblief kennis dat hierdie diens addisionele kostes vereis.
Please take note that this service requires additional fees.