DRAMA-JOL Dit is vir die Jo Christal Dramaskool belangrik om die ouers by die ontwikkelingsreis van die kinders te betrek.Ons het dus jaarliks ń familiegeleentheid waar die hele familie saam ń hele dag vol dramapret kan geniet Die Drama-Jol is in die vorm van ń werkswinkel en raak op ń speelse manier aspekte aan soos bv. teatergrimering, kostumering, dramaspeletjies, ens.Hierdie geleentheid is beslis een van ons hoogtepunte gedurende die jaar •Meer inligting hieroor sal later volg.•Verwys na die jaarprogram vir die datum. TUIsblad