CHOREOGRAFIE VIR SKOOLREVUES

  • Die Jo Christal Dramaskool neem die hande van die onderwysers deur die choreografie vir die revues te doen wat dan slegs deur die onderwysers ingeoefen moet word.
  • Skole is welkom om ons oor hierdie diens te kontak.